Big Bay Homestay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Santa Cruz Crescent, La Paloma, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Big Bay Homestay is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in La Paloma in Big Bay, Kaapstad. Hierdie eenheid met 2 slaapkamers is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is oopplan en albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n TV, en hulle deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-slaapkamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met 2 stoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Let asseblief daarop dat daar geen kombuis met kook- of wasgeriewe is nie. Slegs 'n mikrogolfoond, 'n klein yskassie en 'n lugbraaier is beskikbaar om klein items op te warm.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad. Hierdie eiendom is naby Melkbosstrand, Blaauwberg Natuurreservaat en plaaslike geriewe soos restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Santa Cruz Crescent, La Paloma, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Homestay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Santa Cruz Crescent, La Paloma, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang