Successfully reported

Big Bay Homestay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annelize M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Veilig, netjies. Mooi. Beslis. Gasvrou aangenaam en vriendelik. Doen moeite. Ons het net een nag oorgeslaap, maar betaal vir 2 nagte. Die webtuiste het min van 2 nagte vereis. Ons vlug was alreeds die 9de Aug. (Saterdag) 14h10 terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Hi Annalize, Baie dankie vir jou terugvoering, ek is bly julle het julle verblyf geniet. Laat weet as julle weer wil kom oorbly. Soos ons gesprek het ek jou een nag as krediet vir volgende verblyf by ons.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Easy staying. We had an enjoyable time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Hi Johan, I am delighted to hear that you had an enjoyable stay. Please come visit again whenever you are back in the Blouberg area.

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilig, netjies, skoon, luuks. 10 uit 10 verblyf. Baie veilige area. Alles was skoon en netjies. Binne 5 min vanaf Netcare Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Hi Deon, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ek waardeer dit en hoop om julle weer terug te verwelkom. Ons is lekker naby aan Netcare hospitaal, 5.7 km weg.

Courtney F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Great location, comfy facilities. Beautiful location offering a short walk to the beach. Comfortable accommodation and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Dear Courtney, thank you for being our guest and for your positive feedback about my property. Hope to welcome you back in the near future. Best regards, Madeleine

Annatjie V
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Was baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Haar plekkie is mooi, netjies en skoon. En die vriendelike hond Rocky was 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Baie dankie vir jou terugvoering. Kontak my gerus weer as jy wil kom bly.

Penni D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Excellent accommodation and friendly hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Thank you Penni for your positive feedback. We are happy that you have enjoyed your stay with us. Looking forward to welcoming you back in the future.

Francois P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs, netjies, veilig. Baie oulike plekkie, sal dit beslis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Baie dankie, Francois. Ons waardeer die terugvoering. Hoop om jul gou weer te sien.

Karen D
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Comfy, safe, perfect. It was perfect, Madeleine is a gracious host and her communication was excellent. If ever I need to be in Blouberg again, I will certainly stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Thank you for this positive review. I am so happy you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back.

Janick O
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Cozy, simple and peaceful. The stay was lovely, great to end our longer vacation and spend a quiet time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Hi Janick, Thank you for your positive feedback.

Garth K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, hassle free, pleasant, safe. Madelaine was friendly and efficient, arriving was easy and checking out was simple too. Very clean and wonderfully located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Big Bay Homestay
Thank you for your feedback. We do appreciate the positive remarks. Hope to accommodate you again in the near future. Best regards, Madeleine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Santa Cruz Crescent, La Paloma, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfe89aafc6b481e3f6e09d430ee53f4c79a40ec824605c1a7208b7530f61d3e25b4d796b0076d83596254aa66c433291550b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 26 Santa Cruz Crescent La Paloma 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7806595 18.4543554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang