Big Bay Homestay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n klein yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Slegs gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat; besoekers van buite word nie toegelaat nie. 
 n Maksimum van 2 Volwassenes word toegelaat.  Spesiale versoek (teen ekstra koste) kan aan die gasheer gerig word indien ouers 1 kind wat onder 12 jaar oud is wil saambring.  
Geen besprekings van gaste onder die ouderdom van 21 jaar sal aanvaar word nie.  
Alle gaste moet 'n registrasie vorm invul en bewys van id verskaf met aankoms.
Rook binnenshuis verbode.
Daar word van gaste verwag om 'n respekvolle en bedagsame houding te handhaaf terwyl hulle op die eiendom is. Wanordelike gedrag, insluitend harde of ontwrigtende gedrag, oormatige geraas of openbare dronkenskap, is streng verbode. Enige gedrag wat ander inwoners of bure steur, sal nie geduld word nie. Oortredings kan lei tot uitsetting sonder terugbetaling
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 26 Santa Cruz Crescent, La Paloma, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang