Successfully reported

BlueGum Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Marilize B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ideale plek om oor te bly! Ons het ons verblyf in die Blue Gum Cottage met ons honde terdeë geniet! Dit is regtig 'n ideale plekkie wat troeteldier-vriendelik is met 'n fantastiese gasvrou. Ons sal vir seker weer hier kom bly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayson O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Lovely house at good value. What a delightfully charming place! We enjoyed the house and the location, and it had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester O
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Gerieflik, skoon en verwelkomend. Ons het heerlik gebly. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Die kothuis is pragtig smaakvol met 'n outydse sjarme. Toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charnique K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Skoon en heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illse D
1 nag
2.8
Des 2024

Lekker geslaap. Die verblyf was goed. Ligging was 'n bekommernis en die eergerei en glase was nie behoorlik skoon nie. Ons kon nie braai nie, want roosters was baie vuil alhoewel die braai self skoon was.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ille Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 142

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 425
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 425
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 425
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 James Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba589c2e5fa10eb04484aadbbd480e60e663325f2c08c3c8cea97079efdbc2802225c444b6cf52174a6715f764193e43637e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 425 per nag, vir 7 mense 6 5 1 5 5 James Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.345599444969 22.5793468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang