Successfully reported

Bosveld Wegbreek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Philip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker kalm, stil en rustig. Baie lekker gebly, alles werk en is netjies. Die omgewing is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Amazing! Absolutely amazing! We had the best time and the hostess was wonderful! The place was extremely clean and had everything we needed. We will definitely be going again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was 'n goeie wegbreek en ons het die rustigheid baie geniet. Ja, ons het baie lekker gebly. Die rustigheid van die omgewing was kosbaar. Dit is baie goed ingerig en bied goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyrilene E
1 nag
5.0
Jul 2025

Gehalte vir geld. Vriendelike ontvangs. Baie lekker gekuier. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties, amazing, awesome, recharged. Ons is so dankbaar, dit was amazing, uitgerus, gerecharged, baie dankie, skoon lug, pragtige natuur en jacuzzi onder die sterre terwyl ons rugby kyk. As jy privaatheid, stilte en recharge soek, besoek Bosveld Wegbreek. Alles super pragtig, nuut en in werkende toestand. Pragtige kamers, warm hartige gasvrou asemrowende Bosveld TV!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Bosveld Wegbreek
Hi Jackie, Dankie vir jou resensie, ons waardeer die terugvoer van ons gaste opreg. Groete, Priscilla

Liza B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlike plek, rustige atmosfeer en fantastiese kliente diens. Baie lekker wegbreek, sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beste wegbreek wat ons gehad het. Was een van ons lekkerste naweke weg saam my man. Die eienaar van Bosveld wegbreek, is amazing en gaan uit haar pad om seker te maak ons is gemaklik en het alles wat ons nodig het. Ons kan Bosveld wegbreek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjiese, skoon en goed toegeruste verblyf met ruim spasie. Wat 'n vriendelike en gasvrye gesin wat seker gemaak het daar word in elke behoefte voorsien en nog meer ekstras, voorwaar uitstekende diens. Heerlik gekuier en ontspan ten spyte van die feit dat dit gereën het. Nogmaals baie dankie vir julle gasvryheid, vriendelikheid en geselsies; ons het dit baie waardeer. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Bosveld Wegbreek
Liewe Rene, Dankie vir jou resensie, sien uit na julle volgende besoek. Groete, Paul & Priscilla

Marina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lekker en baie mooi. Wonderlike plek as jy wil wegkom uit die dorp uit as 'n gesin. Baie mooi en die eienaars is wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Bosveld Wegbreek
Beste Marina, Dankie vir jou resensie, bly om te hoor julle het die verblyf geniet en lekker gerus. Groete, Priscilla

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5545ee2402593d1fe616d7795a70834bf6120da116e69b986da2bee8aa2198689c4b3e473adc8af8ea2920cdd729f875ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 R101 Buffelkloof 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.53032 28.62951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang