Successfully reported

Cape Goodness

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Snymans Inc Attorneys C
1 nag
5.0
Okt 2025

Excellent. Excellent, great value for money, I will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gebly, baie netjies, rustige veilige omgewing. Sal dit aanbeveel. Heerlik gebly, baie netjies, rustige veilige omgewing. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable and tastefully decorated. Tasteful decor. Neat as a pin. We basically used it as a base while visiting family. Will consider using it again in the future. It was wonderful to arrive back at the unit to find it serviced with clean towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Puik gasvrou. Baie netjies en goedtoegeruste blyplek. Puik fasiliteite. Goed toegerus. Baie netjies. Goeie ligging, maar as jy 'n besering opgedoen het, is die trappe 'n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almae M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig en ontspannend. Ons het baie welkom gevoel. Die plek was skoon en netjies. Sal beslis weer in die toekoms daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gasvry, luuks, wel geleë. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ideale vinnige oornag verblyf. Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon, pragtig gemeubileerd, alles wat ons nodig gehad het in die kombuis. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies, sentraal geleë, veilig. Hoogs aanbeveel. Akkommodasie absoluut perfek! Vriendelike en behulpsame gasvrou. Skoon en netjies: lieflike swembad vir warm dae. Ligging baie goed: stil buurt en naby inkopiesentrum en sentraal om besienswaardighede te besoek. Ons het die verblyf baie geniet! Kan Rene se lieflike verblyf-eenhede hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Rustig, onspanned. Alles was baie gemaklik. Voorsiening is gemaak vir die koue Kaap - verwarmers, warmkombers, ekstra komberse. Die gasvrou het gereeld ingeloer op WhatsApp om te kyk of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 158

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Geelbos Street, Protea Valley, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e9ed880cb286dcfe521b77f25703784110a6f83018b9db18dea6dfa3a853499d50bddb962913a5342ec34eb9361095c0716?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 30 Geelbos Street Protea Valley 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.863584950338 18.613477796316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang