Successfully reported
+62

Cape-x-ta-sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Echo Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cape-x-ta-sea bied gerieflike selfsorgverblyf op die kranse van Vishoek, naby die strand en aan al die ander geriewe en restaurante in en om die Suidelike Skiereiland.

Verblyf word gebied in 'n 4-slaapkamer-villa wat tot 9 gaste kan akkommodeer, en 'n aparte 2-slaapkamerwoonstel wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Beide die Villa en die Woonstel kan saam verhuur word vir groepe van 13 gaste, aangesien daar 'n tussendeur tussen hulle is wat oopgemaak kan word.

Beide die villa en die woonstel het hul eie goed toegeruste kombuis, eetarea en leefarea, en albei het see-uitsigte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 21 Echo Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Echo Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9fc0ed3d570161a1e16c66921ec6efbf9b5c974ce236181b2b542dfe7e5a620e399800bb48b8caee3ad03d2cde7c70be02f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 21 Echo Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1470591 18.4378281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang