Cecil John Rhodes Guest House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Du Toitspan Road, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 998 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cecil John Rhodes Gastehuis is 'n historiese eiendom wat in 1895 gebou is. Dit is sentraal geleë en binne loopafstand van die meeste van Kimberley se historiese huise en monumente, sowel as die stad se sakekern, winkelsentrums, kunsgalerye, teater, privaat hospitale, Karen Muir-swembad en restaurante.
Verblyf bestaan uit 8 elegant versierde kamers met en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort. Ons gebruik slegs 100% perkallinne en luukse geriewe om jou bederf te laat voel.
Vars voorbereide ontbyt kan bedien word in die eetkamer of in die skaduryke tuin, onder ons geliefde moerbeiboom. Daar is ook 'n teetuin waar 'n mens 'n ontspannende piekniek kan geniet.
Kom ervaar die rykdom en luuksheid van weleer by Cecil John Rhodes Gastehuis. Dit is die ideale omgewing vir ernstige werk sonder onderbreking of 'n rustige plek vanwaar jy die sprankel van Kimberley kan geniet. Ons vriendelike en doeltreffende personeel sal in al jou behoeftes voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 138 Du Toitspan Road, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Cecil John Rhodes Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Du Toitspan Road, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang