Successfully reported
+11

Chardonnay 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 85 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chardonnay 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks geleë is, ideaal geleë net 'n entjie van die pragtige Uvongo-hoofstrand af.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Om 'n aangename verblyf te verseker, is die eerste en tweede slaapkamer, sowel as die sitkamer, toegerus met plafonwaaiers.

Die kombuis is goed toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met Openview-kanale. Die sitkamer maak oop op 'n lieflike onderdakstoep wat 'n fantastiese see-uitsig bied, perfek om te ontspan en in die rustige atmosfeer te geniet.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, ideaal vir 'n verfrissende duik, en daar is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar vir 2 motors op die perseel. Daarbenewens voeg die nabyheid van die strand, winkels en restaurante gerief by tot die algehele ervaring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lance Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 85 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chardonnay 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 85 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2be7cff6129ab6e3c4fc315f5db1a41e63b21d60312b587a957ab719b8933387ccb0cf0b0d892b430ccd4318913cc271eeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 85 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.833958164264 30.39511067658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang