Successfully reported

Chardonnay Cabanas 5

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R870.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die perseel word slegs vir vakansiedoeleindes verhuur. Byeenkomste, partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Die woonstel bied plek vir 'n maksimum van 6 gaste, insluitend kinders. Geen besoekers word toegelaat nie.

'n Maksimum van 2 voertuie word per bespreking toegelaat.

Stiltye moet daagliks tussen 21:00 en 07:00 nagekom word.

Geen vuurwapens, loodkoeëlgewere of vuurwerke mag op die eiendom afgevuur word nie.

Harde musiek word nie toegelaat nie. Dit sluit musiek in wat vanaf voertuie of draagbare klankstelsels gespeel word, aangesien die woonstel in 'n residensiële area geleë is.

Oormatige geraas van enige aard sal nie geduld word nie.

Rook is streng verbode binne die woonstel.

Oorskryding van die maksimum besetting sal lei tot die volle verbeuring van betaling en onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling.

Gaste word versoek om die eenheid in dieselfde toestand te laat as waarin dit gevind is. Eenhede wat in 'n buitensporig vuil toestand of met ongewaste skottelgoed gelaat word, sal die breekskadedeposito verbeur.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 85 Colin Street, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37785a50ecd478ad90b91a66950e03e3e7b7b5468df70ee0403d94b99611858ce26652d1fce51a706d0dc2784f38e4ca636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 6) 85 Colin Street Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.8338226 30.3950793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang