Successfully reported
+21

17 Claptons

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Dolphin Drive, Jeffrey’s Bay, 9322, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

17 Claptons is 'n duplekswoonstel in die veilige Claptons Beach-kompleks in Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 100 m van die strand af sonder see-uitsig. Die kompleks bied 24-uur-sekuriteit.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 7 jaar. Die boonste verdieping het 2 slaapkamers en 1 volledige badkamer, terwyl die grondvloer 'n oopplan-kombuis en -leefarea het. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak. Handdoeke word nie voorsien nie.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-aansluitingspunt, en gaste moet hul eie dekodeerder, kragkabel en slimkaart saambring. 'n OVHD-dekodeerder met 18 kanale is beskikbaar.

Geriewe sluit in 'n buitestort, ingeboude braai, draagbare braai en oop parkering, sowel as 'n sleepwa-baai. Gaste het toegang tot 'n swembad en die kanaal agter in Marina Martinique. Roeibote is beskikbaar vir huur, of gaste kan hul eie saambring. Die area bied ook visvangplekke.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die restaurante Walskipper en Tapas, en Wacky Water World in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lara D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! Just needs WiFi. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Heinrich J
Saam met lewensmaat
4.8
Aangename tyd gehad. Aangename verblyf. Aangename stil omgewing vir Oktober. Streng geen geraas met streng reëls. Loopafstand van die see. Nie geskik ...
Sien meer
Okt 2024
Frans L
Saam met lewensmaat
4.8
Dit is baie veilig en naby aan die see. Dit was heerlik. Sal weer gebruik.
Mrt 2024
Martelle D
Saam met lewensmaat
4.6
Great experience. We'll be back for sure. Lovely complex with great people, safe and very close to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Gert K
Gesin met tieners
4.6
Soos geadverteer, lekker gebly. Soos geadverteer, lekker gebly, elke dag op die strand.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Marina Martinique, Dolphin Drive, Jeffrey’s Bay, 9322, Oos-Kaap
  • Gaste dink 17 Claptons het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Dolphin Drive, Jeffrey’s Bay, 9322, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YWRhOWVkLThjYTQtNGExZS04OGQzLTJkOTI5NTE5OWY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 Marina Martinique Dolphin Drive 9322 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076372197012 24.919985532761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang