Successfully reported
+30

Coles Corner

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Coles Corner bied gerieflike oornagverblyf in die stil Karoodorpie Colesberg. Nabygeleë besienswaardighede sluit Oviston Natuurreservaat en Colesberg-Kemper Museum in.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Slaapkamers 1 en 3 het elk dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 1 stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamers 5 en 6 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dié twee kamers is ook toegerus met 'n mikrogolfoond en wasbak. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv, lugversorging, yskassies, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek in.

Gaste kan doendinge soos wildritte, voetslaan, visvang, bergfietsry en swem in die area geniet.

Neem asseblief kennis dat rook binnenshuis streng verbode is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1676 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hester A
Besigheidsreis
5.0
Rustig, skoon en netjies. Dit was net 'n vinnige oornag van Gauteng na Paarl. Ek was baie tevrede; alles was skoon en netjies en was vriendelik ontvan...
Sien meer
Okt 2025
Willem S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie goed vir die doel van oorslaap. Dit is 'n baie lekker plek om te bly vir oornag tussen Kaapstad en Pretoria.
Okt 2025
Shannen G
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and restful. This was a lovely stay; it was clean and neat and had everything we needed after a long day of travelling. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lizelle F
Gesin met tieners
5.0
Puik oornag eenheid. Ontvangs was baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Kamer was goed ingerig en die koffie en beskuit was 'n bonus na 'n lang...
Sien meer
Okt 2025
Johanita B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons verblyf was baie aangenaam.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1676

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Coles Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDEzYTY2LTAxZmMtNDEyZC05MGM4LTc5MWYwMzQyOGQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1676 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang