Contemporary on Plantation Isle
- 
            
            
                Kapasiteit: 8 persone
                                                        
                                            
 6 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: P54 Plantation Road, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R7 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            Contemporary on Plantation Isle is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis wat aan die waterweë op die rustige woonlandgoed Thesen-eilande in Knysna geleë is. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.
Die eiendom kan tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit die hoofhuis met 3 slaapkamers en 'n aparte ateljeewoonstel wat bo die motorhuis geleë is. Elke kamer in die hoofhuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Twee van die kamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort, terwyl die badkamer in die derde kamer 'n stort het. Die oopplan-ateljee word deur 'n trap in die binnehof bereik en beskik oor 'n koninggrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die ruim leefarea maak oop op 'n houtdek met 'n buite-etenstafel en sonstoele wat oor die kanale uitkyk. Die huis lei na 'n houtdek met 'n onderdak-sitarea.
Die huis is toegerus met 'n omskakelaarstelsel om te verseker dat gaste nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 62
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- P54 Plantation Road, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Contemporary on Plantation Isle het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 8 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 6 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: P54 Plantation Road, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang