Desert Palace Hotel
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1, Golf Course Road, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die 4-ster Desert Palace Hotel is geleë in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf die Upington-middestad op die Kuruman, Vryburg, Johannesburg en Gholfbaanpad. Op pad na die Kgalagadi-oorgrenspark. Die oord bied 'n rustige en ontspanne atmosfeer met vriendelike, doeltreffende en goed opgeleide personeel wie se hoofprioriteit jou is. Ons sal verseker dat aan jou behoeftes voldoen word en dat jou verblyf onvergeetlik is.
Die hotel bied 24 kamers met standaard- of superior-toebehore en dubbel- of tweelingkamers. Hier wag die ontspanning en rustige atmosfeer op jou in pragtig versierde kamers, wat 'n stresvrye en aangename verblyf aanmoedig. Alle kamers het lugversorging en sluit 'n platskerm-TV met 11 DStv-kanale, kamerdiens, direkte skakeling, 'n haardroër en 'n elektroniese kluis in. Die Superior-kamers sluit internetgeriewe en 'n yskassie as 'n ekstra spesiale reëling in. 'n Rolstoeltoeganklike kamer is op aanvraag beskikbaar.
Hotelgaste het toegang tot die aanloklike hotelswembadarea. Ander geriewe sluit in 'n kasino, restaurant met speelgrond en lapa, speletjiesarkade, konferensiesentrum, crèche, Putt-Putt gholf, lekkergoedwinkel en nou selfs Ten Pin Bowling! 'n Nuwe toevoeging is 'n intieme gimnasiumarea vir hotelgaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Elvida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Erf 1, Golf Course Road, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Desert Palace Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1, Golf Course Road, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang