Successfully reported

Die Anker

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Rook is nie by hierdie instansie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste wat nie deel van die bespreking is nie en nie betaal nie, mag nie oorslaap nie. Tensy ander reëlings met die eienaar getref word.
Let asseblief daarop dat indien enige vuil skottelgoed na vertrek gelaat word of die braai vuil gelaat word, 'n fooi van die breekskadedeposito afgetrek sal word om die skoonmaak te dek. Die boot mag nie oornag by die steiger gelaat word nie. Dit kan by die huis geparkeer word.
Die steiger is 50 meter van die huis af geleë en daar is geen uitsig oor die rivier of dam vanaf die huis nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Baumeester Street, Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74416bef8c637a2ac74652404cd0d23cd947331ebefbe7f44ce431db059202ac4e81755026e5951373a3bc1f228f1bca4ad7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 10 Baumeester Street Velddrif Quays 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.787002643065 18.166390387172
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang