Die Markhuisie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Cross Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Markhuisie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuis vir tot 2 mense in Greyton.
Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n eetarea sowel as 'n kaggel.
Braaigeriewe is in die privaat tuin beskikbaar. Parkeerplek is voor die kothuis beskikbaar.
Die Markhuisie is net 200 m vanaf die gewilde Saterdagmark en is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante. 'n Verskeidenheid 4x4-roetes, stap- en voetslaan-, sowel as bergfietsroetes, kan in die omgewing gevind word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
John En Karlien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 153
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Cross Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Markhuisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Cross Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang