Successfully reported
+20

Die Markhuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Cross Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Markhuisie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuis vir tot 2 mense in Greyton.

Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n eetarea sowel as 'n kaggel.

Braaigeriewe is in die privaat tuin beskikbaar. Parkeerplek is voor die kothuis beskikbaar.

Die Markhuisie is net 200 m vanaf die gewilde Saterdagmark en is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante. 'n Verskeidenheid 4x4-roetes, stap- en voetslaan-, sowel as bergfietsroetes, kan in die omgewing gevind word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Pieter H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik met alles wat jy benodig, met komplimente wyn en beskuit was spesiaal. Pragtig en kompak en baie netjies. Beddegoed was luuks en die kaggel ...
Sien meer
Aug 2025
Jaco R
5.0
11/10. Beter as die foto's op die webwerf. Ideaal vir my behoeftes. Een van die lekkerste plekke waar ek al gebly het. Baie sentraal geleë, stapafstan...
Sien meer
Jun 2025
Andrew B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, it was cold and the fire helped us stay warm. Very comfortable with all the amenities required. I gladly recommend Die Markh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Gert L
Saam met vriende
5.0
Was wonderlik. Was wonderlik. Het elke oomblik geniet.
Mrt 2025
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale ligging om Greyton te verken. Ons het baie lekker gebly. Hou van die oopplan-vertrek. Het alles wat ons nodig gehad het. Mal oor die beskutte t...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

John En Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Cross Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Markhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Cross Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiuQkOumBgDqDF1LFWXKvx6rVLgCBDwoZF6UJWFQd4gkViKrj23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 6 Cross Market Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048294765625 19.608597457409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang