Successfully reported

Die Melkstal Breakaway

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Die tariewe is vir B&B verblyf.
'n Sleuteldeposito van R200 word vir elke kamer vereis.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede onderhewig kan wees aan verandering.
Onderbroke selfoonontvangs is op die plaas beskikbaar.
Skoonmaakdienste is van Maandae tot Vrydae ingesluit, en is beskikbaar gedurende naweke teen 'n addisionele koste.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
Let asseblief daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Indien al die kamers, die kombuis en ontvangsarea bespreek is, sal 'n deposito van R2000 vereis word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N11, Bosmanpan Farm, Hendrina, 1095, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQ3OS2gdFJjOVi8uLizSOYLgf7fYH3pIKgIbypjEPPKam1KgUN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense Off the N11 Bosmanpan Farm 1095 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.098036404892 29.70839987656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang