Successfully reported

Die Pophuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ben N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, snoesig en perfek. Ons het heerlik gebly, dankie. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Our stay was fine. Although the interior is a bit tight, it was clean. Once we got over the surprise of how tight the interior space was, the stay was fine. The place was clean and the heaters worked well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay Jay J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wou langer bly. Dit was heerlik om daar te bly. Die rustigheid en stilte was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Regte "cosy" pophuis. Oulikste plekkie, baie cosy. Als wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

Die area was awesome. Die kuier was baie rustig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Kyk na reuk in die badkamer. Daar is 'n piepie reuk in die klein badkamer. Dink die toilet lek en reuk het in die mat ingetrek. Julle sal daarna moet kyk, want dit is baie onaangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ina K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Sal dit graag aan ander aanbeveel. Ja, baie dankie, ons het heerlik gebly. Die gasvryheid was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene P
1 nag
5.0
Okt 2024

Eenvoud se luuksheid is simplisties. Puik, skoon, stil, veilig met oorgenoeg gerief. Plain, simpel en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 224 Laag Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmOTlkNzRiLWU4ZTQtNGYzMy1hY2Y3LTIyMDdjYWQ1NzBiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 224 Laag Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355675727742 30.147158896871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang