Rustfontein Gasteplaas en Onthaalsaal
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Net Die Vleihuis is ingesluit by die prys die venue kan apart geboek word.
Huisreëls
Nie meer as die bevestigde aantal gaste sal toegelaat word nie. Geen partytjies nie, insluitend henne- of vrygeselpartytjies. 'n Funksielokaal is op die perseel vir hierdie doel; kontak asseblief die gasheer om navraag te doen. As gevolg van vee en die boer se vriendelike troeteldiere wat vrylik rondloop, aanvaar ons nie troeteldiere nie. Slegs geregistreerde gaste. Geen rook binne die huis nie. Enige breekskade sal vir die gas se rekening wees en moet so gou as moontlik ten volle betaal word. Die Vleihuis is op privaat eiendom geleë, en die reg van toegang word voorbehou. Let asseblief daarop dat daar 'n 2.2 km grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rustfontein Plaas, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang