Droom Verlore
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Raspberry Drive, Fountains Estate, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R885R753 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Droom Verlore is geleë in die skilderagtige Fountains Estate in Jeffreysbaai en bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n klein yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, 2 enkelgasplate, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Waaier en verwarmer word voorsien.
Die sonnige aangrensende kamer het 'n slaapbank, wasbak, tafel en stoele, en lei na privaat braaigeriewe in die tuin. Gratis WiFi en die volledige DStv-pakket is beskikbaar.
Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkering agter 'n geslote hek. 'n Omsetter verskaf krag tydens onderbrekings, en laserstraalsekuriteit is op die eiendom geïnstalleer.
Droom Verlore is ideaal vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek of die gewilde kusdorp Jeffreysbaai wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 91 Raspberry Drive, Fountains Estate, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Droom Verlore het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Raspberry Drive, Fountains Estate, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang