Egyptian Sands Guesthouse
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dordrecht Street, Die Heuwel, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Egyptian Sands Guesthouse is in die rustige woonbuurt Die Heuwel in eMalahleni geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers wat oornagverblyf soek.
Verblyf word in verskeie kamers met slaapplek vir 1 tot 3 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.
Al die kamers het TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en gratis, veilige parkeerplek. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 1 Dordrecht Street, Die Heuwel, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Egyptian Sands Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dordrecht Street, Die Heuwel, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang