Egyptian Sands Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, rusbank en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf.
Huisreëls
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie. Rook is binnenshuis verbode. Ontbyt, middagetepakkies en heerlike aandetes is beskikbaar teen 'n bykomende koste en op aanvraag. Ontbyt word vanaf 05:30 bedien, en ontbytpakkies kan gereël word vir gaste wat vroeër vertrek. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak. Toegang word streng beheer om die veiligheid van ons gaste te verseker. Gebruik van die swembad is op eie risiko. Kinders is welkom onder streng ouerlike toesig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf.
Huisreëls
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie. Rook is binnenshuis verbode. Ontbyt, middagetepakkies en heerlike aandetes is beskikbaar teen 'n bykomende koste en op aanvraag. Ontbyt word vanaf 05:30 bedien, en ontbytpakkies kan gereël word vir gaste wat vroeër vertrek. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak. Toegang word streng beheer om die veiligheid van ons gaste te verseker. Gebruik van die swembad is op eie risiko. Kinders is welkom onder streng ouerlike toesig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n enkelbed en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, yskassie, rusbank en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf.
Huisreëls
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie. Rook is binnenshuis verbode. Ontbyt, middagetepakkies en heerlike aandetes is beskikbaar teen 'n bykomende koste en op aanvraag. Ontbyt word vanaf 05:30 bedien, en ontbytpakkies kan gereël word vir gaste wat vroeër vertrek. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak. Toegang word streng beheer om die veiligheid van ons gaste te verseker. Gebruik van die swembad is op eie risiko. Kinders is welkom onder streng ouerlike toesig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, kaggel, kroegie, gemaklike rusbank en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf.
Huisreëls
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie. Rook is binnenshuis verbode. Ontbyt, middagetepakkies en heerlike aandetes is beskikbaar teen 'n bykomende koste en op aanvraag. Ontbyt word vanaf 05:30 bedien, en ontbytpakkies kan gereël word vir gaste wat vroeër vertrek. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak. Toegang word streng beheer om die veiligheid van ons gaste te verseker. Gebruik van die swembad is op eie risiko. Kinders is welkom onder streng ouerlike toesig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dordrecht Street, Die Heuwel, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang