Successfully reported

Fisant @ Colnera

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Antonia E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good and safe. Lovely accommodation, peaceful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Fisant @ Colnera
Thank you, we hope to see you again soon.

Jerome S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Moet een keer per jaar. Die beste. Naby alles en natuur veral.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Fisant @ Colnera
Hi Jerome, ons is bly julle het dit geniet, sien julle hopelik gou weer.

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontspannende twee dae. N Rustige, plaas atmosfeer wat jou heeltemal laat ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Fisant @ Colnera
Hi Erika, ek is so bly julle kon bietjie ontspan. Hoop om julle weer te sien.

Jolene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Fisant @ Colnera
Dankie, ons is bly julle het dit geniet!

Peet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Sal weer daar gaan oorslaap. Ons het die stilte en rustigheid baie geniet. Daar is te veel hout om op te braai. Ligging is great! Baie naby aan Voëlklip en Heroldsbaai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Farm, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA248bfb3076fcc04dd84e38deaf875d341c2642de4465c93c358df87c0df0385885d4e7ff71c555e70a662522f838ec96e239?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038613278905 22.374661665333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang