Flight of the Eagle @ Kruger
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 7 Des 2025.
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Jan 2026.
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is 72 uur voor aankoms betaalbaar en sal 72 uur na vertrek terugbetaal word indien daar geen breekskade of verlies is nie.
Neem asseblief kennis dat die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie en kinders en volwassenes wat nie kan swem nie moet te alle tye onder toesig wees.
Ekstra daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Hierdie bykomende diens moet deur die eienaar gereël word om die beskikbaarheid van huishoudster/bestuurder - vroegtydig na te gaan.
Diere kan in die voerkraalarea gevoer word. Die kos is by 'n plaaslike supermark beskikbaar.
Diere word nie in die omheinde area toegelaat nie, dit is uiters gevaarlik.
Wildritte in 'n oop Safari-voertuig kan teen ekstra koste gereël word.
Die huis het sonkrag-rugsteunkrag sowel as 'n watertenk veral wanneer beurtkrag verwoesting by die reservoirs veroorsaak.
Die huis het 'n voorafbetaalde lugversorgingmeter en gaste wat die lugversorging wil gebruik, sal dit dienooreenkomstig moet laai.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3584 Patrys Avenue, Marloth Park, 2268, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang