Successfully reported

Forest Bird Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Steph D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflik lekker gebly. Die naweek was glad te vinnig verby. Lekker gestap in die woud. Heerlik om op die stoep te sit en te luister na die riviertjie en die voëls. Was gelukkig om die Woudpapegaai (Cape Parrot) te sien. Die eienaars is baie aangenaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Peaceful and magical forest setting. I planned a surprise getaway for my daughter's 20th birthday and we all loved it! Magical forest setting with walking trails taking you along the mountain streams to the waterfalls of clear water and huge tree ferns. Cottage has everything you need and the wood-burning stove was definitely a bonus. Will love to visit again but in summer time to make use of the outdoor shower as well. Thanks to Anne and Rod for hosting us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Onvergeetlike wegbreek in die woud. Ons het die verskeie staproetes op die terrein, die knus huisie en die pragtige woud-omgewing baie geniet. As jy hou van gesellige houtkothuise, aan die slaap raak met die klanke van 'n bergstroompie, opsoek is na seldsame voëls in 'n digte wouddak, neute kyk hoe apies in die boomtoppe speel, en dit geniet om bospaadjies te verken wat kronkel verby mosbedekte klippe, varingvalleie en kristalhelder watervalle — dan is Forest Bird Lodge die perfekte wegbreekplek vir jou. Ons het ons tyd in hierdie magiese stukkie hemel op aarde ongelooflik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drienie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ten volle toegerus met alles wat jou hart begeer. Ek sal weer gaan. Die beste verblyf ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

'n Diamand in die bos en 'n moet om te besoek! 'n Diamand in die bos en 'n moet om te besoek! Heerlike verblyf en atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rod
Forest Bird Lodge
Thank you, Johan. We enjoyed hosting you both.

Andrew D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful setting in a healing indigenous mistbelt forest. What a beautiful, peaceful place. Can't wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephano H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Perfekte plek om te rus, stap, en voëls te kyk en die natuur te geniet. Fantastiese plek in die woud.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Tranquil, idyllic, beautiful. Beautiful forested valley and streams. We loved the walks in the forest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Besonders. Baie rustig en stil, vriendelike mooi uitsig en staproete. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rod Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 040
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 040
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 040
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOWQ0YzE3LTEwY2EtNDg2OS04MmE4LWRkNDg0NmMwYjRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 4 mense 119 5 1 5 Franschhoek Portion 8 A 46.4 0730 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -23.876912984414 30.006068642795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang