Successfully reported

Friedenheim Gastehuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Friedenheim Gastehuis. Heerlik gebly, alles wat nodig is, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlik heerlik, pragtige plek. Ons het heerlik gebly en geslaap. Dankie vir die pragtige plekkie. Sal beslis aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariza
Friedenheim Gastehuis
Baie dankie. Julle is altyd welkom by Friedenheim Gastehuis.

Natacha H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Vir seker waarde vir geld. Dit was regtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Heerlik gebly, plek was skoon en netjies. Ons het heerlik gebly, als gekry wat nodig was. Baie gemaklik gewees. Sagter kussings op al die beddens sal baie lekkerder wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lezane B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Pragtige plekkie. Baie oulike plekkie. Ek en my dogter het 'n baie lekker 2 aande gehad. Sal definitief volgende jaar weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A du Plessis street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ab8b61ff5fc504eacb4add869d1aea911c2334ef237dfa8b46ab6ffc2cda93665919dca563681eded41a5668cb00325ebe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 6A du Plessis street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.2371688 28.3003256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang