Successfully reported

G04 90 Beach Boulevard

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker. Stay was fun for a honeymoon. Felt safe, car was safe, place was clean, awesome view of the ocean. Everything was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitsig asemrowend mooi, baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Absolutely amazing. Dit is 'n baie mooi eenheid ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker gesinsvakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing view! Very beautiful, best honeymoon ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasies! Dit vreeslik geniet. Sal weer teruggaan soontoe vir 'n langer tydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shiyaam V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustig, safe en wonderlik mooi uitsig oor Tafelberg, see en Robben Island. Die woonstel was gerieflik vir ons as gesin. Baie dankie aan die gasheer om vir ons te huisvestig die naweek. Die verblyf was 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Die uitsig was fenomenaal. Baie lekker en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Kos vir die siel! Netjies en skoon en goed geleë. Was vriendelik ontvang. Eenheid het alles in wat nodig is en het ook 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en die bote op die water was asemrowend in die aand met al die liggies. Kon net oor die pad stap om 'n lekker lang stap langs die see te doen saam al die ander stappers en hul honde! Heerlik gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige plek. Baie oulike plek, baie netjies en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Phenomenal. Fantastic, couldn't ask for any better. Clean, safe and friendly echo space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Derrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97184bf8e3bf5b19fca9243db6b9abb83fbe89bfcfc86dfe4ab155f8ea0be0847b7959d4af5355360adb710ca5e760b9fa8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 90 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.812442673282 18.471030043456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang