Successfully reported

Galvin's House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook is nie in die huis toegelaat nie; indien hierdie reël oortree word, sal u 'n boete moet betaal.
- Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
- Galvin's House het nie WiFi-toegang nie.
- Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Alle kansellasies is onderhewig aan 'n kansellasiefooi van 15%.
- 'n Breekskadedeposito moet asseblief voor aankoms betaal word en sal 7 dae na uitklok terugbetaal word, mits alles in orde is.
- Onder geen omstandighede word besoekers of partytjies toegelaat nie. Indien u hierdie reël verontagsaam, sal u gevra word om die perseel te ontruim.
- Slegs die aantal gaste wat die eiendom akkommodeer, word toegelaat; indien 'n ekstra gas sonder toestemming gebring word, sal u die koste met inklok of uitklok moet betaal.
- Alle ouderdomme, van babas tot volwassenes, word as 'n persoon beskou wanneer bespreek word.
- Geen kinders onder 21 word alleen gelaat om die nag deur te bring sonder 'n volwassene nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat nie, mits vooraf reëlings getref word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Seesig Road, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698b40c091cecd547c0e3e176d69d8cbc986d305d881a3991e8d58eb5bc2afe60e2ed664740132ebef251c8d5945c8211643?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 24 Seesig Road Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.752291542557 18.228273960973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang