Successfully reported

Gardenview

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Suzanne H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Puik, privaat, gerieflik en goeie waarde vir geld. Die akkommodasie is uitstekend; dit is in 'n baie stil ligging, maar tog gerieflik geleë en maklik bereikbaar en naby restaurante en winkels, vir die wat dit benodig. Gaste is heeltemal apart en privaat. Die meubels, linne en binneversierings is van goeie gehalte. Die 2 privaat stoepies is 'n bykomende voordeel vir rustige kuier in 'n groot. Ideaal vir ontsnap van stadsgeraas en die gewoel van elke dag se lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izè M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik, rustig, ruim en skoon met alles wat jy benodig asook veilig. Susan is baie vriendelik en behulpsaam! Dit is 'n baie ruim 2-slaapkamer woonstel, skoon en baie mooi. Dis goed geleë en baie veilig. Ek sal dit vir enige mens/gesin/vriende aanbeveel en sal weer daarvan gebruik maak. Dankie vir die heerlike beskuit en Douw Egbert koffie, wat 'n bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Geen probleme, aangename gasvrou, rustig en stil omgewing. Weereens baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies en prakties ingerig. Die plek is baie netjies en skoon. Dankie aan Susan wat 'n baie goeie gasvrou is. Ek kan die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Great, still, nature-rich. Baie lekker gebly by Susan. Netjiese plek in 'n baie mooi groot tuin, jy voel asof jy ver uit die stad is. Sal dit definitief aanbeveel vir iemand wat spasie soek in 'n besige Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melgard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

By my verwagtig teen goeie prys! Fantasties oornag saam met dogter, netjies, gemaklik, skoon en sjokolade op bed en koekies vir koffie! Oggend koffie op stoep in pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

It was a comfortable stay. Susan and Hannes are great and very responsive hosts. The place is very clean and the beds are comfortable. Susan has provided everything we needed. The garden and verandas outside the bedrooms were enjoyable. The living/kitchen area is, however, a bit small for four people to stay comfortably. I will definitely come back without the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Heerlike stil omgewing. Heerlik gerieflik en naby geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Gardenview
Hannes en gesin was wonderlike gaste. Hulle is hoflik en vriendelik. Hulle het ons plekkie in 'n perfekte toestand gelaat. Ons kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Maritz Louis B
Kort verblyf
4.4
Nov 2024

Comfortable with lots of space. Great place to stay in Pretoria East. Lots of space and a great garden. Easy access and great service, and the place is very clean. I loved all the birds; there was a cock that was a bit noisy early in the morning. Nice kitchen with air fryer, microwave, kettle, and toaster. I would stay here again, although it was a bit expensive for one person. The place can sleep four.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 357
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 357
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 357
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Achilles Road, Plot 83 Part 2A, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25fae7f583e6c1c60676dbba5b5eda5b710f432ded97393f1b2a4b28e33adebea28ce72a508a8baca7c368518f8ffda311d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 357 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Achilles Road Plot 83 Part 2A 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.805111704291 28.348262888365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang