Gariepview
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2025 tot 10 Jan 2026 en 11 Dec 2026 to 09 Jan 2027.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2025 tot 10 Jan 2026 en 11 Dec 2026 to 09 Jan 2027.
Prys sluit in
- Private/Family/Honeymoon Suite (Top Floor)
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Unit 1: Dam-Facing (Ground floor)
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Unit 2: Limited View (Ground Floor)
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Unit 3: STD No View (Ground Floor)
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Unit 4: Dam-Facing (Family-Ground Floor)
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat dagbesoekers nie toegelaat word nie, en slegs die aantal gaste wat op die bespreking gespesifiseer word, word toegelaat om by die eiendom te bly.
Slegs die Privaat/Gesin/Honeymoon Suite en Woonstel 3: Standaard (Geen Uitsig) eenhede het braaigeriewe beskikbaar.
Geen kragopwekker-rugsteun vir beurtkrag nie.
Groepbesprekings sal nie aanvaar word nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die huis.
Indien die huisreëls nie nagekom word nie, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat sonder vergoeding.
Gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik aangesien die dorp Gariepdam watertekorte ervaar.
Neem asseblief kennis dat Griepview nie groot voertuie, sleepwaens of karavane op die perseel kan akkommodeer nie.
Gariepview brei tans uit met twee splinternuwe suites wat gebou word, en daarom moet die hoofhek met die hand oop en toe geskuif word.
Aanvaar asseblief ons verskoning vir enige ongerief wat deur bouwerk veroorsaak word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang