Successfully reported
+15

Gillford Gallery Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Honiball Street, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gillford Gallery Accommodation is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Rynfield, Benoni geleë is. Hierdie kunstige woonstel is ideaal geleë binne 3 km vanaf die Ebotse Gholflandgoed en binne 20 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, om 'n paar plekke te noem.

Hierdie eklekties versierde woonstel spog met maatskilderye deur verskeie kunstenaars sowel as die eienaar; die woonstel beskik oor 'n privaat ingang en bied slaapplek aan tot 4 gaste, en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n wasmasjien vir gerief. Daar is 'n toegewyde etenstafel met sitplek, waar jy al jou maaltye kan geniet. Die sitkamer het 'n TV, 'n toegewyde werkspasie en 'n groot skuifdeur wat oopmaak na 'n privaat patio wat spog met 'n braai-area vir gaste om te gebruik.

Gaste het ook toegang tot die swembad op die gasheer se perseel. Die woonstel kom met die opsie van daaglikse skoonmaak teen 'n addisionele fooi, of vir langer verblyf sal die woonstel elke tweede dag skoongemaak word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Het heerlik gebly, alles was 100%. Pragtige kunswerke in eenheid. Ons was wonderlik ontvang deur Antoinette wat ons alles gewys het en geen moeite ont...
Sien meer
Jul 2025
Luze S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gemaklik. Ons het lekker gebly. Alles was gemaklik en daar was genoeg plek vir ons.
Mrt 2025
Janine G
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelik ontvang en alles wat nodig is vir 'n lekker verblyf is beskikbaar. Ons kon bietjie vroeër as die vasgestelde tyd inboek aangesien ons ...
Sien meer
Jan 2025
Mia V
Saam met vriende
5.0
Absolutely amazing, value for money. Very pleased! We would definitely stay at Gillford Gallery Accommodation again. The apartment is v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Donovan B
Saam met lewensmaat
4.8
Really good. The house was cosy and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 133 Honiball Street, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
  • Gaste dink Gillford Gallery Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Honiball Street, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738c11d49903954d8e637f353677f117144b3d665c6b9782f0c094b905c2ca90cc3c11a116e7f0f1f159638f789cedede6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 133 Honiball Street Rynfield 1500 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.143014151598 28.347425245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang