Glentana Holiday House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R1,500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die finale huurbedrag moet nie later nie as 30 dae voor aankoms aan die eiendomsbestuursmaatskappy betaal word. Slegs vir internasionale gaste moet die breekskadedeposito met aankoms in kontant betaal word. Plaaslike inwoners word verplig om die deposito via EFT vooraf te betaal.
'n Maksimum van 8 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 word toegelaat om oor te slaap. Hierdie getal mag nie op enige gegewe nag oorskry word nie.
Neem asseblief kennis dat daar geen veiligheidsversperrings op die trappe of relings is nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere word slegs op vooraf versoek op die perseel toegelaat, onderhewig aan die eienaar se bevestiging. 'n Troeteldierbeleid is van toepassing.
Geen honde word op beddens of meubels toegelaat nie.
'n Toeslag sal gehef word indien bewyse van honde op beddens of meubels gevind word, om die koste van addisionele skoonmaak te dek.
Daar word van gaste verwag om te alle tye toesig te hou oor hul honde en agter hulle op te ruim.
Gaste moet hul eie hondebeddens, komberse en voerbakke saambring.
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Onbeheersde of raserige gedrag sal lei tot uitsetting sonder terugbetaling. Geen partytjies of geleenthede word by die eiendom toegelaat nie. Daar word van gaste verwag om die eiendom en die bure te respekteer.
Geen harde musiek of geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
'n Skoonmaaktoeslag sal gehef word indien die eiendom nie in 'n redelike toestand gelaat word met vertrek nie, of indien uitklok later as die gespesifiseerde tyd plaasvind.
'n Skoonmaakdiens is nie by hierdie eiendom beskikbaar nie weens die afgeleë ligging daarvan.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 9 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 8 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Stegmann Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang