Golfers Haven & Lagoon Links
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
Huisreëls
Die eiendom sluit toegewyde gratis parkering op die perseel in.
Hierdie verblyf maak gebruik van 'n battery en 'n omsetter en ervaar nie beurtkrag nie.
Gaste moet bewus wees dat die Gholflandgoed kameras het. Indien 'n boete uitgereik word, is die gas direk daarvoor verantwoordelik en moet dit direk aan die landgoed betaal. 'n Kode van die Hello-stelsel sal gestuur word, en die gas sal ook 'n kennisgewing oor die spoed ontvang. Daarbenewens sal elke gas 'n herinnering ontvang.
'n Boete tussen R500 en R1000 geld vir gaste wat spoed op die landgoed oorskry. Gaste moet te alle tye by die spoedgrens hou om te verhoed dat 'n boete vir die gas se rekening uitgereik word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1095 Van Breda Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang