Successfully reported

Gouritz SeeHuisie

Gouritz SeeHuisie Zeebries
Vanaf R798
R 798 R 719
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Gouritz SeeHuisie Zeebries is 'n knus selfsorghuis met 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer is in die hoofslaapkamer geleë. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n wasbak, asook 'n ekstra vrieskas vir die mans se aas. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike slaapbank, 2 stoele, 'n TV en 'n eetkamertafel. Daar is ook 'n braai-area en 'n piekniektafel waar gaste kan ontspan, asook 'n ruim grasperk vir kinders om te speel. Die huis gebruik sonkrag. Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Gaste geniet privaatheid weg van die hoofhuis.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Buitestort
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Rookalarm
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Toeganklikheid
Ingang en paadjie sonder trappe
‘n Gas ingang sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook is verbode binne die eenheid.
Let asseblief daarop dat hierdie eenheid 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder het, so as gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die eiendom is beurtkrag-vriendelik met 95% sonkrag en toegerus met rugsteunkrag vir ligte en noodsaaklike toestelle.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste word nie toegelaat om hul eie verwarmers saam te bring nie, aangesien die sonpaneelstelsel nie hierdie toestelle kan akkommodeer nie.
Gaste ontvang gratis bederfies, insluitend beskuit, versnaperinge, melk, koffie, tee en suiker, voldoende vir die eerste nag. Twee toiletrolle, skottelgoedseep, Handy Andy, toiletsproei en handseep word ook voorsien. Vullissakke word voorsien vir die duur van die verblyf, met 'n maksimum van twee per week.
Storthanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gouritz SeeHuisie Zonvanger
Vanaf R798
R 798 R 719
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Gouritz SeeHuisie Zonvanger bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, wat ideaal is vir 2 kinders of tieners. 'n Bykomende 2 kinders of tieners kan op versoek op die dubbelslaapbank in die leefarea geakkommodeer word. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, stoof en broodrooster. Die leefarea het 'n TV met OpenView, en die eenheid het sy eie privaat braai-area met buitesitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Stroomdienste
OpenView
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Sekuriteitsalarm
Rookalarm
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon, Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
OpenView
TV
Slim
Toeganklikheid
Ingang en paadjie sonder trappe
‘n Gas ingang sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook is verbode binne die eenheid.
Let asseblief daarop dat hierdie eenheid 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder het, so as gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die eiendom is beurtkrag-vriendelik met 95% sonkrag en toegerus met rugsteunkrag vir ligte en noodsaaklike toestelle.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste word nie toegelaat om hul eie verwarmers saam te bring nie, aangesien die sonpaneelstelsel nie hierdie toestelle kan akkommodeer nie.
Gaste ontvang gratis bederfies, insluitend beskuit, versnaperinge, melk, koffie, tee en suiker, voldoende vir die eerste nag. Twee toiletrolle, skottelgoedseep, Handy Andy, toiletsproei en handseep word ook voorsien. Vullissakke word voorsien vir die duur van die verblyf, met 'n maksimum van twee per week.
Storthanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R798
R 798 R 719
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 River Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2437c5fda7fbba82e98402fcb10b670b59b64c0dc27987cff5116e08e592ffa19240d9812246a32c07d5712d18efef0ea84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R798 nouVanaf R718 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 6 River Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.351124305638 21.88101323684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang