Successfully reported

Grace B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karin V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Skoon en netjies. Was rustig en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Lovely! It was lovely - at short notice too. Albert was a very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Heerlik gekuier, dankie. Dit is 'n baie mooi en netjiese kamer. Heerlik gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Grace B&B
Jy is altyd welkom. Hoop om jou weer te verwelkom.

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netjies en skoon! Sal vir seker weer by Grace B&B oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucius V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Lekker, gemaklik en genotvolle verblyf! Santjie en Albert is voorwaar vriendelike en behulpsame mense. Skoon, netjiese en funksionele verblyf. Ek sal vir seker weer hier bly indien ek in Potchefstroom moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri M
1 nag
5.0
Jul 2025

Die verblyf was perfek. Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Vriendelike ontvangs deur gasvrou. Die eenheid is verskriklik mooi en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Awesome. Baie lekker en so rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtig, skoon, netjies en alles wat nodig is. Baie dankie vir julle gasvryheid. Heerlik gebly en geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflike gasvryheid. Baie dankie, dit was heerlik om na 'n baie besige dag by julle te kon tuisgaan. Die kamer het alles gebied wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer by julle oorbly wanneer die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 78 Kock Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc31c91a1783227a65ec4e22f8770160c972d609114053877699be5643a5587ae52b9f890a511ee5bc80acbea0c9aa88a77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 78 Kock Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-18:00 09:00 -26.725859479632 27.088340459765
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang