Green Meadows Apartments
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Retief and Piet Bosman Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R1 060 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Green Meadows Apartments is in die dorp Potchefstroom geleë en is ongeveer 2 km vanaf die Noordwes-Universiteit.
Verblyf word in modern versierde eenhede gebied wat slaapplek bied vir 2 of 3 gaste. Die verblyf is meer geskik vir oornagverblyf of studenteverblyf. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en veilige parkering. Die eenhede het kombuisies met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ingeboude tweeplaatstoof. Alle eenhede het WiFi en TV's met geselekteerde DStv- of OpenView-kanale.
Die perseel het 'n gimnasium, kopieerwinkel, geriefswinkel en 'n koffiewinkel. Ander geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, klubhuis, wasgoedgeriewe en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Green Meadows Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Corner of Retief and Piet Bosman Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Green Meadows Apartments het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Retief and Piet Bosman Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang