Successfully reported
+24

Groenvlei Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Groenvlei Avenue, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Groenvlei Self Catering is in die mooie Paarl, naby Paarlberg en dié Bolandse dorp se top-geriewe en -skole.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met lugversorging. Eenheid 1 bied slaapplek aan 3 gaste en Eenheid 2 bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket. Eenheid 1 is 'n eenslaapkamer-eenheid en Eenheid 2 is 'n oopplan-eenheid. Eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Eenheid 2 het 'n dubbelbed en 'n dagbed wat 2 addisionele gaste kan akkommodeer. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in albei badkamers.

Die eenhede het elk 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n tee- en koffiesinkbord en lugbraaier toegerus is, maar Eenheid 1 het ook 'n vierplaatstoof en 'n oond, terwyl Eenheid 2 'n tweeplaatstofie het.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom het ook 'n omsetter met batterye en is sterk genoeg om krag tydens kragonderbrekings te verskaf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gekry. Netjiese en veilige oornag selfsorg. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025
Annanise D
5.0
Dit was net eenvoudig awesome. Die plek word hoog aanbeveel. Die bly aan Groenvlei Selfsorg woonstel was voortreflik. Dit het ons tuis laat voel en on...
Sien meer
Sep 2025
Christie V
5.0
Great place, wonderful spot, no complaints. Our stay was wonderful! Our host was quick to reply to every message I sent, and the locati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Janice Kristy A
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, quiet and a must for a next time. My stay was very comfortable and pleasant. The facilities were as depicted in the photos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Lerouga B
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous, friendly. It was pleasant, very accommodating. Everything is close by, which was very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Groenvlei Avenue, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groenvlei Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Groenvlei Avenue, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b6d903011657d0851cac21bfc42af6873efc136881698accb9f04756f020cb23ffb503662dd8d4ea69a6e79599a7998aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 4 Groenvlei Avenue Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.710734651313 18.962168817197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang