Successfully reported

Grootvalleij Farm - Gideon

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Teejay L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Huis Gideon is baie stylvol met tipiese Namakwalandse meubels uitgelê. Ons het baie lekker gebly. Esmi hou Namakwaland se naam en reputasie vir gasvryheid hoog!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Dit was die heel beste "blommetjies kyk" vakansie! Ons het heerlik in hierdie pragtige plaashuis gebly, baie dankie! Alles was perfek. Baie vriendelike gasvrou wat ons so mooi oor alles op die plaas en die omgewing ingelig het. Die private toegang na Skilpad Reservaat was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Dit was die perfekte ligging om die blomme te beleef. Ons het heerlik gebly in die plaashuis. Die binnebraai was perfek vir die koue weer en baie gesellig. Als was netjies en skoon en die huis was perfek vir 'n groep van 6 volwassenes. Dit was hemels om so tussen die blomme te bly. Die gasvrou het ook uit haar pad gegaan om als vir ons gerieflik te maak. Sy het ook spesiaal cupcakes gereël vir my man wat verjaar het. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Rustige, veilige verblyf in 'n pragtige omgewing omring deur blomme! Heerlike verblyf op 'n werkende plaas in 'n prentjie-mooi omgewing. Was ons 2de besoek aan Grootvalleij en ons sal weer terug wees! Esmie is 'n wonderlike gasheer, van die warm pannekoeke wat sy aangedra het tot die leen van haar Oupa se swartpot vir ons om pot te maak! Privaatingang na die Namakwa Nasionale Park net 'n paar kilo's weg is 'n absolute bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jennifer B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Fantastic. Our stay at Grootvalleij Farm was fantastic. My friends and I spent three wonderful nights and toured the countryside. The flowers, peace and tranquillity were what we needed to rejuvenate us seniors. A big thank you to the owners. Keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ouwêreldse bekoring en rus vir die siel. Ons gesin het daar bymekaargekom om saam te kuier en sommer ook blomme te kyk. Die intense stilte wat mens rustigheid tot in jou siel gee het my dadelik opgeval. Die plaas is pragtig, die blomme besonders en ons gasvrou smelt daarmee saam. Die hek deur die plaas na die natuurreservaat is 'n baie groot bonus. Mense mag dalk dink dis 'n negatief oor daar nie TV en WiFi is nie, maar glo my, dis 'n baie goeie geleentheid om kwaliteittyd te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Uitstekende verblyf. Baie tuis gevoel, baie lekker gekuier. Verblyf baie skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula H
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

A lovely farm visit with lots of flowers and good hospitality. Near Skilpad, warm hosts and comfortable farm visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Baie lekker plaasomgewing. Ons was in blommetyd daar en die blomme om die huis was van die beste wat ons gesien het terwyl ons getoer het, regtig pragtig. Jy kan by 'n agterhek van Skilpad ingaan wat die wagtyd aansienlik kan verkort as daar voertuie staan om in te gaan. Ons het sommer vinnig tuis gevoel en almal was baie gasvry. Maak net seker jy vat jou eie braaivleisie en hout saam, as jy op die plaas koop is dit baie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Sep 2021

Gerieflik, mooi en goeie ligging. Pragtige eienaars wat moeite doen om jou verblyf aangenaam te maak.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 125

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Farm, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2924118ec33161150a6ba18b67f7676ed7ddbd3376ec1d8ace37d3d7c535098e5736a26ce3cea88a45c63113eb873ac62df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.20811014825 17.795149449943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang