Guesthouse Summerlight
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Comfort Tulip Apartment
- Selfsorg
- Standard Cyprus Apartment
- Selfsorg
- Bongi
- Selfsorg
- Strelitzia
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
100% van die besprekingstotaal moet binne 14 dae na bespreking betaal word.
Duitse TV-kanale is beskikbaar gedurende die hoogseisoen van November tot 30 April.
Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie en daarom moet kinders onder die ouderdom van 8 onder toesig wees.
Ons behou die reg voor om nie kaartfooie (transaksiekoste) terug te betaal in die geval van enige kansellasie of situasie waar fondse terugbetaal moet word na 'n kredietkaart nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Erica Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang