Successfully reported
+18

Hannic's Retreat

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

In die Clarens-vallei, staan The Titanic-rots soos 'n wag om almal wat die dorpie besoek te verwelkom en nooi hulle uit om die hartlike gasvryheid van die inwoners te kom ervaar.

By Hannic's Retreat word verblyf in 'n selfsorg-eenheid met 3 slaapkamers gebied wat tot 6 gaste kan akkommodeer. Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle beddens het elektriese komberse. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n verhitte en suite-badkamer. Die tweede, volledige badkamer, met 'n aparte toilet, word ook verhit vir jou gerief.

Die sitkamer, eetkamer en kombuis is in 'n oopplan-uitleg. Die sitkamer het 'n gaskaggel en 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf en beskik oor 'n yskas-vrieskas-kombinasie, 'n 4-plaat gasstoof met 'n elektriese oond, 'n skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond. Buite kan gaste op die stoep met 'n ingeboude braaigeriewe ontspan terwyl hulle die berguitsigte geniet. 'n Enkel toesluitmotorhuis is ook beskikbaar.

Die eiendom is toegerus met 'n back-up battery en 'n 5000L back-up watertenk vir bykomende gerief en betroubaarheid.

Die middel van die dorpie is 7 minute se stap weg waar jy 'n aantal kunsgalerye en 'n verskeidenheid winkels sal vind wat 'n wye verskeidenheid binne-dekor en aandenkings bied. Daar is ook 'n aantal koffiewinkels en restaurante vir 'n laat ontbyt of aandete.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rodger P
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect getaway, spotless and faultless. Everything about this venue was perfect, I highly recommend it to anyone visiting the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Collette H
Saam met vriende
5.0
Amazing venue. Amazing venue, close to town and hiking trails.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nicky S
Saam met vriende
5.0
Impressively well appointed. The cottage is extremely well appointed with everything you could possibly need for a comfortable, relaxin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Stephanie S
Saam met vriende
5.0
Awesome wegbreek! Pragtige plek met mooi tuin en uitsig. Baie gerieflike huis en baie mooi. Baie vriendelike mense.
Sep 2025
Sandra R
5.0
Spesiaal. Ons het heerlik by Hannic's Retreat gebly! Die verblyf en diens was uitstekend.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 104 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Hannic's Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e141221ab655fd236d7e437cf05fdf68b790a40bf03fc02ed6486db596f8bbaf0db432e42275e99b9a2d7e20cada6d484d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 203 5 1 5 104 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518058 28.416011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang