Successfully reported

Hannic's Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rodger P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfect getaway, spotless and faultless. Everything about this venue was perfect, I highly recommend it to anyone visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collette H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing venue. Amazing venue, close to town and hiking trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Impressively well appointed. The cottage is extremely well appointed with everything you could possibly need for a comfortable, relaxing time away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Awesome wegbreek! Pragtige plek met mooi tuin en uitsig. Baie gerieflike huis en baie mooi. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra R
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Spesiaal. Ons het heerlik by Hannic's Retreat gebly! Die verblyf en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Warm, rustig en kosbaar! Een van die beste wegbreuke! Gerieflik, warm, goeie koffie en sherry, en so verwelkomend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gemaklik, snoesig en lekker. Baie lekker huis wat goed ingerig is met alles wat nodig is vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mireille J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gerieflik, netjies en waarde vir geld. Ons gaan al jare lank Hannics Retreat toe omdat ons weet ons gaan waarde vir ons geld kry en dat die akkommodasie altyd netjies en perfek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gekuier! Hannic's is baie goed ingerig, veral vir die koue weer. Die kombuis is ingerig met alles wat nodig is en genoeg breekware vir ons gesin van 4 volwassenes. Ons beplan reeds ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriette G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlik, proe soos nog. Heerlike plek, alles verskaf wat benodig word. Sal definitief teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e141221ab655fd236d7e437cf05fdf68b790a40bf03fc02ed6486db596f8bbaf0db432e42275e99b9a2d7e20cada6d484d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 203 5 1 5 104 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518058 28.416011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang