Successfully reported
+19

Doringbaai Home Stay 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Doringbaai, West Coast, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Doringbaai Home Stay 2 is 'n bekoorlike selfsorghuis in die unieke vissersdorpie Doringbaai aan die Weskus.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n kantoor en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. 'n Aparte gastetoilet is ook beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die huis beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis, betroubare WiFi en dit lei na die eetarea waar daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 is.

Die huis is 30 m vanaf die hoofstraat en bied gerieflike toegang tot die vuurtoring, die visvang-jetty en 'n heerlike restaurant, Fryer's Cove, wat ook 'n wynproe-ervaring bied. Seespens bedien heerlike seekos en ander geriewe in die omgewing sluit 'n kroeg, visserywinkel, algemene winkel en 'n vulstasie in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Connie F
Saam met vriende
5.0
Ek kan nie wag vir die volgende keer nie. Baie lekker gebly. En dit was so peaceful.
Mei 2025
Heleen S
Saam met vriende
4.4
Pragtige omgewing. Lieflike woning - het net ongelukkig vreeslik na rook geruik want dit was nie aangenaam nie. TV het ook nie gewerk nie - slegs Netf...
Sien meer
Sep 2025
Geraldine A
4.2
Aangename rustige omgewing om te kuier. Die verblyf was fantasties en die ontvangs baie goed. Ek dink net die huis het dalk 'n ekstra toilet nodig.
Sep 2025
Willem P
Saam met lewensmaat
4.2
Plein Jane, maar dis juis die charme. N Strandhuis met tipiese oudtydse charme. Dit laat jou dink aan jou tannie se strandhuis wat sy aan jou ouers ge...
Sien meer
Aug 2025
Sharon S
Saam met lewensmaat
4.0
Very quiet and relaxing. The owner was very friendly and accommodating. The place is definitely suitable for a large group of friends/f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 194

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Doringbaai, West Coast, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doringbaai Home Stay 2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Doringbaai, West Coast, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c2beccbf47c06fcb508a0344fb1dd8ce948faa2b3c7237c3c6f51a36e1171e57344de7f1ebd3bb300ee1b61864383c9a8da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Hoofstraat Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -31.812319845559 18.237589723072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang