Successfully reported

Homeindahills

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.2
Veiligheid
3.4
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandi
Homeindahills
We loved meeting you and Mila and the Woofy! Hope to see you again soon!

Peet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Warm and cosy. It rained the whole weekend, but the unit was well equipped with fire wood and a classic selection of dvd's. WiFi was available and quick enough for streaming. Everything in town is within walking distance, even in the rain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sandi
Homeindahills
We did send out requests to the weather gods but they decided against sunshine and clear skies for you, perhaps you needed cosy log fires and longer coffee shops! Hopefully on another visit you can experience the other side of our rains and mists and get out to do some hiking and exploring.

Nadine N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

The view and location is magnificent and convenient. The stairs are very steep, and as the balcony is upstairs we had to go up and down quite a bit. The house is in two halves, but privacy wasn't an issue and we had full use of the shared balcony. The unit is relatively small but everything you need is available. The bathroom is really small and it isn't ideal that the doors don't close securely and being right at the top of the stairs. It was a problem that there is only one towel rack. For a short stay, the unit is perfect, but self-catering is limited which is easily overcome with the availability of restaurants within walking distance down the road. The uncapped WiFi was a definite plus! Haenertsburg is stunning and worth the visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2018

Dit was baie lekker, die trap in die eenheid is egter baie steil en kan nogal gevaarlik wees, en dit is ons enigste klagte. Ons het lekker gebly, die ligging is heerlik en 'n mens kan lekker na die winkels en restaurant stap. Die eenheid is ietwat knap, met 'n baie steil trap wat ongemaklik klim and nogal gevaarlik kan wees. Die toilet se deur kan ook nie op knip gesit word nie. Ons het egter baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hanna S
1 nag Saam met vriende
2.0
Jun 2018

Verblyf voor 'n troue. Die foto's laat die plek ruimer lyk, omdat ek onder die illusie verkeer het dat die huis soos op die foto's beskikbaar is in geheel. Maar die huis is in twee verdeel, die trap boontoe is verskriklik steil, daar is ook nie ‘n veilige trapreling nie. Die badkamer is op die boonste dek met die kamers weeskante. Die badkamer is die enigste badkamer en die deure maak nie dig toe nie, wanneer jy uit die badkamer kom, is jy klaar reg op die bopunt van die trap. Dit is ‘n self-catering eenheid, daar was so min koffie en tee en geen melk beskikbaar nie. Die meubels in die sitkamer is onprakties. Dis beknop omdat die sitkamer- en eetkamermeubels alles saam in die vertrek is. Die kombuisie is omtrent ‘n meter by ‘n meter.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mare Street, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cb826ec2b7883592bd495b1898e2e3e6cb9c81e864199204052ef27ea2095b11a23fed0b66fe65d459a9010c823be62d7e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense 5 5 1 4 4 Mare Street Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.942968060673 29.938548803329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang