Homeindahills
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eenheid trappe het en 'n rookvrye sone is. Klein tot medium honde word toegelaat, maar die tuin is nie omhein nie. Die dorp het 'n leibandbeleid. Daar is 'n platskerm-TV met basiese kanale, en gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. 'n DVD-speler met 'n verskeidenheid van 400 DVD's is gratis ingesluit. Onbeperkte WiFi. Die eenheid word nie gedurende die verblyftydperk skoongemaak nie, tensy dit spesifiek teen 'n addisionele daaglikse tarief versoek word, en die eenheid moet dus tussen 11:00 en 14:00 ontruim word. Indien nie versoek nie, word gaste gewaarborg dat niemand die eenheid sal binnegaan nie en dat hul besittings veilig is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 4 Mare Street, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang