Successfully reported

Jakkelsroep Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Denise K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Juweel van 'n plekkie. Definitief waarde vir geld. Tent is pragtig en kombuisie goed ingerig. Het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Lekker kamp plek in die bos. Beste naggeluide. Netjies en skoon. Rus vir die sie. Baie lekker gekamp in die bos. Beste plek vir rus en ontspan in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful recharge. Had an amazingly quiet and peaceful stay. Unit was impeccable, service always with a smile! Second time there and will definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean, quiet, and has everything you need. Lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en natuur mooi. Heerlik en rustig! Was heerlik om weg te breek van die stad. Baie gasvry en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fienie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Veilig, skoon, mooi, netjies en gerieflik. Eenheid 2 was een van die beste plekke waar ons al gebly het. Dit was skoon, netjies, gerieflik en goed uitgelê. Dit bied alles wat jy nodig het om jou vakansie in die bos gerieflik te maak. Ons sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect pet friendly weekend destination close to Pretoria. The Tented Chalet was spotless, comfortable and had all we needed for a lovely weekend away. Enjoyed being able to take walks with our dog, and spend time in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Top gehalte, rustige verblyf. Ons het heerlik by Jakkalsroep gebly. Die Meetkant tent is skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Bekostigbare gehalte verblyf word voorsien met klein ekstra bederfies. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was vir ons ons laaste winterskamp. Het die area in sy winterglorie besoek. Sal weer gaan besoek en beveel die plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindylee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil, rustig en salig. Dit was presies wat ons verwag het. Ons wou wegkom van die stad se gejaag en lawaai. Die stilte het ons kans gegee om ons batterye weer te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c537f7ff0ee0cf1f236742acbe6dba9ea6bb8285a58b0f98b6be2fd9015dd112e80e829e701e459cca999cf73e4bf1063a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) 141 5 1 5 Farm 76 Kloppersbos 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.492675768882 28.414723969411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang