Karopa Self-catering
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Karopa 5b Dubbelverdiepinghuis
- Selfsorg
- Karopa 5c Studio
- Selfsorg
- Karopa 5d Studio
- Selfsorg
- Karopa 5e
- Selfsorg
- Karopa 5f
- Selfsorg
Huisreëls
Die tariewe is vir selfsorg.
Let daarop dat Eenheid F en Eenheid E slegs met trappe bereik kan word en dus nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Eenheid B, C en D is almal op die grondvloer geleë.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 5 Maynhardt Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang