Successfully reported

The Kei Mouth Guest Lodge Collection

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die Loft
Selfsorg
18 on Coral - 3 en suite-slaapkamers
Selfsorg
Huisreëls

Daar is iemand beskikbaar indien gaste enige hulp nodig het.

Let asb. dat die plaaslike kroeë en restaurante teen 20:00 op Sondae- en Maandae-aande buite seisoen toe is.

Die plaaslike winkel en vulstasie maak net na 17:00 toe gedurende die week en 14:00 op Sondae. OTM-geriewe is beskikbaar by die winkel.

Die verblyf is troeteldiervriendelik en veilig omhein.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Spitsseisoen is van 10 Desember tot 10 Januarie. Alle betalings moet 30 dae voor die inklokdatum gemaak word.
Kansellasie — betalings is nie terugbetaalbaar nie, tensy 'n ander besprekingsdatum beskikbaar is.

Die huis het herlaaibare ligte vir beurtkrag. Daar is sonkrag met 'n beperkte battery geïstalleer.
'n Kragopwekker is beskikbaar indien daar lang kragonderbrekings is.

Reënwatertenks en drukpompe is op die perseel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Coral Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ac447f6e55a6f1a88af8db517aa0f02aa86af64a497480ab640372f704522f73557904b22ced5d8f64cdb6a31469fb51ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 18 Coral Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.678700435779 28.376471847296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang