Kichaka Nyumba
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Elektrisiteitsverbruik: Gaste moet addisionele elektrisiteit koop sodra die voorsiene eenhede op is.
Lugversorging: Gaste word versoek om die lugversorger af te skakel wanneer dit nie gebruik word nie om elektrisiteitsverbruik te help bestuur.
Rook is verbode in die huis.
Moet asseblief nie u sigaretstompies in die huis of buite in die erf gooi nie, slegs in die vullisdrom.
Indien enige sigaretstompies in die erf gevind word, sal die breekskadedeposito verbeur word.
Geen vuil skottelgoed wanneer u vertrek nie. Indien vuil skottelgoed agtergelaat word, sal 'n bykomende fooi gehef word.
Alle vuilgoedsakke/swart sakke moet buite gelaat word. Indien dit nie uitgehaal word nie, sal 'n bykomende fooi bygevoeg word.
Moet asseblief nie bottels, botteldoppies of vullis op die vloer en rondom die huis gooi nie; dit sal daartoe lei dat die breekskadedeposito verbeur word.
Geen beddegoed van enige aard mag buite die kamers geneem word nie.
Die breekskadedeposito sal 7 dae na uitklok terugbetaal word, nadat die kontroles gedoen is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2013 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang