Successfully reported

Kiepersol House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Alle kamers en gedeelde areas is rookvry; ons het wel aangewese rookareas buite op die perseel.

Ons het 'n kat (Kieper) op die perseel. Gaste word vriendelik versoek om nie Kieper in hul kamers toe te laat nie en hom ook nie te voer nie.

Ons het 'n beleid van geen geraas nie.

Die swembad mag tussen 07:00 en 19:00 gebruik word.

Slegs ingeboekte gaste word in kamers toegelaat.

Kamerinspeksies word met uitcheck gedoen.

Alle elektriese toerusting moet afgeskakel word wanneer die kamer verlaat word (dit sluit lugversorgers en ligte in).

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Rigel Avenue, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b5e1d0fe60f37cace794bdb09cec1ca9a6976d7873b4888fc5c82360246e49e5bdaa27b00e17e7d0b5313dab1420c16a6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 153 Rigel Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.7907598 28.2392817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang